top of page

Tennis wen liga!


Baie geluk aan die dogters A-span wat die liga gewen het! Die semifinaal teen Kemptonpark is geskeduleer vir 12 Julie. #Tennis2019 #TennisByJansen Foto: V.l.n.r Rochelle Malherbe, Dominique Jansen van Vuuren, Nina Meyer, Skyle-Lee Eliot. Nie op foto: Cilje-Marie Kruger 

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page