Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - TENNIS
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - TENNIS

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Speelster 2019: Ninia Meyer Beste Junior Speler 2019: Damian Oosthuizen Beste Senior Speelster 2019: Dominique Jansen van Vuuren (Foto uitstaande) Beste Senior Speler 2019: Diaan Claassen #Tennis2019 #Toekennings #Tennis #Sport
    23 views
    Die pad van Ekhuruleni wenners...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 24, 2019

    Die pad van Ekhuruleni wenners...

    Hierdie tennis A-span wen die Boksburg-Benoni liga! Hulle klop Kempton Hoër in die semi-finaal en eindig as die algehele wenners van die Kempton-Edenvale liga. In die finaal wen hulle oortuigend Marais Viljoen wenners van die Alberton-Heidelberg-Liga. Dit maak hulle nou die Ekhuruleni wenners! Baie geluk Jansie Meisies! Wat n inspirasie! Foto: Vlnr Skyle Eliot, Rochelle le Roux, Dominique Jansen van Vuuren, Nina Meyer. #Sport #Tennis
    30 views
    Tennis wen liga!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2019

    Tennis wen liga!

    Baie geluk aan die dogters A-span wat die liga gewen het! Die semifinaal teen Kemptonpark is geskeduleer vir 12 Julie. #Tennis2019 #TennisByJansen Foto: V.l.n.r Rochelle Malherbe, Dominique Jansen van Vuuren, Nina Meyer, Skyle-Lee Eliot. Nie op foto: Cilje-Marie Kruger #Tennis #Sport
    40 views
    TENNIS NUUS
    Dr. E.G. Jansen
    • May 9, 2019

    TENNIS NUUS

    1. Tennis reën uit: Die NWU Potchefstroom tennistoernooi het op die laaste dag uitgereën wat beteken het dat die finale rondtes nie gespeel kon word. Ten spyte van die weer, deel E.G. Jansen se juniorspan die 7e en 8e-posisie met Hoërskool Kempton Park en die seniorspan deel die 9e en 10e-posisie met Hoërskool Eldoraigne. Baie dankie aan elke speler wat hulle beste gelewer het! 2, Boksburg Advertiser het ook 'n hiedie prag rubriek geskryf: "EG Jansen tennisspelers v
    42 views
    E.G. Jansen tennis afrigter deur na uitspeel rondte vir Wêreld Studentespele.
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 26, 2019

    E.G. Jansen tennis afrigter deur na uitspeel rondte vir Wêreld Studentespele.

    Baie geluk en sterkte aan Henco Doman, E.G. Jansen se tennis afrigter. Hy is een van agt spelers wat gekies is vir die voorlopige span wat Suid-Afrika sal verteenwoordig by die Wêreld Studentespele in Italië. Die finale span sal bestaan uit ses deelnemers (drie mans en drie vroue). Ons wens die #StripeGeneration die beste in die finale keuse toe. #TuksTennis:#TennisByJansen #Tennis2019 #Tennis #Sport
    22 views
    Tennis: Prestasie
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 3, 2018

    Tennis: Prestasie

    Baie geluk aan Nina Meyer en Jaques Steyn wat ingesluit is in die O/15-Gauteng-Oos Tennisspan. Hulle het gedurende April 2018 aan die Suid-Afrikaanse Interprovinsiale Tennistoernooi vir Hoërskole te Pretoria deelgeneem. #Tennis2018 #EGJansenIsTrots #Tennis #Sport
    20 views
    Tennis: Uitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 8, 2018

    Tennis: Uitslae

    Sun City Club toernooi, 6-10 Augustus. Deelnemers: Diaan Claassens, Julian Pretorius, Brendan Stander en Daimian Oosthuizen. Maandag: E.G. Jansen teen Kathu 18-0 Dinsdag: Gemende wedstryde (Saam met dogters): E.G. Jansen teen Bothaville 12-2 E.G. Jansen teen Rob Ferreira 31-16 Woensdag: E.G. Jansen teen Bothaville 27-26 E.G. Jansen teen Rob Ferreira 18-0 Sover wen ons seuns elke wedstryd! Baie geluk... #Tennis2018 #JansenIsTrots #Tennis #Sport
    22 views
    E.G. Jansen tennisafrigter gekies vir USSA-span:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 12, 2018

    E.G. Jansen tennisafrigter gekies vir USSA-span:

    Baie geluk aan Henco Doman., E.G. Jansen se tennis afrigter. Hy is een van vier Tuks-tennisspelers wat gekies is vir die USSA-span (Universiteit Sport Suid-Afrika). #TennisByJansen #JansenIsTrots #Tennis #Sport
    24 views
    Tennis uitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • May 15, 2018

    Tennis uitslae

    #Tennis #Sport #egjansen
    25 views
    Tennisliga-uitslae
    Chrizanne Pretorius
    • May 15, 2017

    Tennisliga-uitslae

    Vrydag, 5 Mei, se wedstryduitslae is soos volg: Seuns Eerstespan wen Benoni High 44 - 28 Dogters Tweedespan wen Hans Moore 41 - 15 Donderdag, 11 Mei, se wedstryduitslae is soos volg: Seuns Eerstespan wen Hans Moore 51 - 12 Seuns Tweedespan wen Hans Moore 44 - 12 Baie geluk aan die spelers met hierdie uitstekende uitslae! Jansiegroete. #Tennis #Sport
    23 views
    TENNIS TERUGVOERING
    Chrizanne Pretorius
    • May 2, 2017

    TENNIS TERUGVOERING

    Baie geluk aan ons eerstespan tennis wat 4 plekke opgeskuif het in die Tuksreeks. Seuns: Ewalt Kriek(kaptein) Diaan Claassen Julian Pretoruis Diaan Dreyer Rudolph Bredenkamp Dogters: Rochelle Malherbe (kaptein) Avé Nortje Lorraine Greyvenstein Euanne Veldtman Jansiegroete. #Tennis #Sport
    36 views
    Geluk Senior Tennisspelers!
    Chrizanne Pretorius
    • Apr 24, 2017

    Geluk Senior Tennisspelers!

    Baie geluk aan ons Senior tennisspelers wat teen Hoërskool Florida gespeel het vandag en gewen het 15-7. Uitstekend! Jansengroete. #Tennis #Sport #egjansen
    17 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.