top of page

Suzaan is deur na Gautengspan!


Suzaan Botha het Saterdag, 8 Mei, deelgeneem aan die Gauteng uitdunne van Gōjū kai karate en het 'n brons vir Kata en goud vir Kumitei gewen. Gōjū kai karate is een van die belangrikste tradisionele Okinawan-style karate. Gō, wat hard beteken, verwys na geslote hand tegnieke of reguit lineêre aanvalle; jū, wat sagte beteken, verwys na oophandtegnieke en sirkelbewegings. Suzaan gaan nou in September die Gautengspan verteenwoordig in Port Elizabeth. #Karate2019 #KaratebyJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page