Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Suzaan (gr.9) wen goud by Samurai Cup!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 17, 2019

    Suzaan (gr.9) wen goud by Samurai Cup!

    Die Goju Kai Crawford Italia en Midrand Martial Arts Academy hou jaarliks die Samurai Cup in Midrand. Hierdie toernooi gee karatekas van alle style die geleentheid om hulle voor te berei vir groter kompetisies en die SA karatekampioenskappe. Suzaan Botha, het hierdie jaar Goud in Kumite en Brons in Kata verower. Haar mede-deelnemers het almal swart belde en Suzaan, wat tans net 'n pers beld het, het weereens gewys dat sy nog groot hoogtes gaan bereik in hierdie sport. Suz
    11 views
    Suzaan is deur na Gautengspan!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 13, 2019

    Suzaan is deur na Gautengspan!

    Suzaan Botha het Saterdag, 8 Mei, deelgeneem aan die Gauteng uitdunne van Gōjū kai karate en het 'n brons vir Kata en goud vir Kumitei gewen. Gōjū kai karate is een van die belangrikste tradisionele Okinawan-style karate. Gō, wat hard beteken, verwys na geslote hand tegnieke of reguit lineêre aanvalle; jū, wat sagte beteken, verwys na oophandtegnieke en sirkelbewegings. Suzaan gaan nou in September die Gautengspan verteenwoordig in Port Elizabeth. #Karate2019 #KaratebyJ
    9 views
    Karate: Nuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 13, 2019

    Karate: Nuus

    Suzaan wen brons by "Gauteng All Styles"-karate! Baie geluk aan Suzaan Botha wat brons gewen het by die onlangse "Gauteng All Styles"-karate kampioenskappe. #Karate2019 #JansenIsTrots #Sport #Karate
    11 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.