Jansen TV @ Hokkie


"Live-streaming" van 1e, 2e en 3e-dogters hokkiespanne vandag op E.G. Jansen se A-veld. Die uitsending sal om 14:30 begin tot 17:00. Vang die GRATIS aksie "live" op jou foon, tablet, skootrekenaar of "smart" TV. Aangebied deur DigiTV. #JansenTV #DigiTV

#Sport #Hokkie

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport