top of page

INTERNE REDENAARS - AFRIKAANS – 13 FEBRUARIE 2019


Baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Julle is talentvolle Jansies wat ons baie trots maak. Hou so aan! Die volgende redenaars dring deur na die INTERDORP - REDENAARS wat by EG JANSEN plaasvind: • JUNIORS - 14 MEI • SENIORS - 15 MEI GRAAD 12 1.Charleen du Plessis 2.Schanell Bouwer 3. Louise Matthysen GRAAD 11 1.Alyssa Trahms 2.Jeandre Nel 3 Danandie Kroukamp 4.Doné Neuhoff GRAAD 10 1.Zenobia Strydom 2.Jayden Roux 3.Megan Oosthuizen 4.Marilee vd Linde GRAAD 9 1.Jaques Steyn 2.Kime Steenkamp 3.Joanique du Toit 4.Haylee Bronkhorst 5.Vianette de Kock GRAAD 8 1.Morgan Trahms 2.Zivan Potgieter 3.Jordan Coetzee 4. Jaydon de Bruyn 5. Kerry – Anne Beetge 6.Jarin Datnow 7. Mia Olivier Die spanredenaars sal ook by die INTERDORP - REDENAARS deelneem. Individuele redenaars en Spanredenaars neem aan die volgende deel: 1. Die name vir GAUTENG REDENAARS (29 April – 4 Mei) sal teen 1 Maart bekendgemaak word. 2. OPPIE TONG AF ( 2 - 4 Sept.) se redenaars sal na afloop van die INTERDORP - REDENAARS bekendgemaak word. Die redenaars was opgeneem deur DigiTV en is beskikbaar op hulle kanaal onder JansenTV. Gaan kyk gerus! https://digitv.co.za/#/video/6150/Vod #Redenaars2019 #RedenaarsByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page