DigiTV by Jansen
Hier is die instruksies vir DigiTV se "livestreaming" van ons graad 8-kamp:
Gaan na www.digitv.co.za Druk op “Schools” Kies Hoërskool Dr.E.G. Jansen (JansenTV) Kies die video Graad 8 Kamp (Live) Log in met e-pos address
Jansengroete
