top of page

Perdry: Uitslae


EGJ-ruiters het die naweek van 4 en 5 Augustus deelgeneem aan die Gauteng kampioenskappe. Jae-Lee Enslin het in die item Prix Caprilli A haar Gauteng kluere verwerf. Werner Bouwer het vir 6 items gekwalifiseer, nl. : Prix Caprilli A en B Handy Hunter Working Riding Performance Riding In Hand Met hierdie uitsonderlike prestasie dring albei ruiters deur na die Suid- Afrikaanse kampioenskappe by Kyalami Equestrian Park vanaf 3-6 Oktober 2018. Baie geluk aan hierdie 2 EGJ-ruiters - al die Jansies is voorwaar trots op hulle.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page