Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - PERDRY
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - PERDRY

    Baie geluk aan die volgende leerling wat 'n Spesiale Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Uitnemende prestasie 2019 Werner Bouwer #Perdry2019 #Toekennings #Perdry #Sport
    27 views
    Perdry Prestasies 2018: Werner Bouwer
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 11, 2018

    Perdry Prestasies 2018: Werner Bouwer

    Daar was in totaal 1186 inskrywings vir die Gauteng perdrykampioenskappe. 428 ruiters het aan die Gauteng finaal deelgeneem. Baie geluk aan Werner Bouwer met sy uitmuntende perdryprestasies tydens 2018. Hy het teen soveel deelnemers sy staal kon wys. September 2018 * Ontvang Ekurhuleni kleure * Trofee vir meeste punte aangeteken vir Dr. E.G. Jansen - Toppresteerder * 8ste plek in Top 10 in Ekurhuleni hoërskole * Ontvang ook Gauteng kleure * 9de plek in Top 10 in Gaut
    24 views
    Perdry: Uitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 19, 2018

    Perdry: Uitslae

    Baie geluk aan Jae-Lee Enslin wat gekies is vir die Ekurhuleni A-span. Sy het dan ook 'n prys ontvang vir haar deelname aan al vier SANESA-kompetisies. Werner Bouwer is as die beste ruiter van ons skool aangewys en hy eindig agste in Ekurhuleni. Hy is ook gekies vir die Ekurhuleni A-span. E.G. Jansen se span het algeheel tweede geëindig in hulle kategorie. #Perdry2018 #TrotseJansen #Perdry #Sport
    6 views
    Perdry: Prestasie
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 29, 2018

    Perdry: Prestasie

    Jae-Lee Enslin en Werner Bouwer het Gautengkleure vir perdry ontvang en neem en in Oktober aan die S.A. Kampioenskappe by Kyalami deel. #PerdryByJansen #TrotseJansen #Perdry #Sport
    23 views
    Perdry: Uitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 6, 2018

    Perdry: Uitslae

    EGJ-ruiters het die naweek van 4 en 5 Augustus deelgeneem aan die Gauteng kampioenskappe. Jae-Lee Enslin het in die item Prix Caprilli A haar Gauteng kluere verwerf. Werner Bouwer het vir 6 items gekwalifiseer, nl. : Prix Caprilli A en B Handy Hunter Working Riding Performance Riding In Hand Met hierdie uitsonderlike prestasie dring albei ruiters deur na die Suid- Afrikaanse kampioenskappe by Kyalami Equestrian Park vanaf 3-6 Oktober 2018. Baie geluk aan hierdie 2
    18 views
    Perdrynuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 6, 2018

    Perdrynuus:

    Die "Qualifier 4" het die naweek plaasgevind. Dit het ook gepaard gegaan met 'n parade waaraan al die skole deelgeneem het. Werner Bouwer het skitterend presteer. Hier is sy uitslae: Performance riding 1ste Caprilli toets 1 1ste Working riding 2e Handy hunter 2e Caprilli toets 2 3de In hand 3de Equitation 5de Jae - Lee Enslin het 'n 2e plek en twee 5e plekke verower en Monica Leeuw het 'n 5e en 11e plek gekry. Organiseerder- PERDRY Mev. Estie Aucamp #Perdry2018 #Trots
    6 views
    Perdrynuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 7, 2018

    Perdrynuus:

    Die skool se perdryspan het die afgelope naweek aan die 3e kwalifiserende rondte van SANESA deelgeneem. Mnr. De Beer het Sondag by Eaton Farm die span kom ondersteun en dit het die span verder gemotiveer. Die uitslae is soos volg: 4 x eerste plekke 2 x tweede plekke vir Werner Bouwer 2 x derde plekke vir Jae-Lee Enslin 2 x derde plekke vir Monica Leeuw #PerdryByJansen #SportVirAlmal #Perdry #Sport #egjansen
    7 views
    Perdry-uitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 12, 2017

    Perdry-uitslae

    Werner Bouwer het tydens die skoolvakansie aan die Nasionale Perdrykampioenskappe deelgeneem. Hy het puik gevaar en die volgende uitslae behaal: 1ste plek - In Hand 4de plek - Caprilli 6de plek - Performance Riding 11de plek - Working Riding Baie geluk - Jansieland is trots op hierdie puik ruiter. #Perdry #Sport #egjansen
    24 views
    Perdryprestasie
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 11, 2017

    Perdryprestasie

    Monica Leeuw en Werner Bouwer is beide opgeneem in die Gauteng Ekurhuleni perdryspan. Tydens die jaarlikse prysuitdeling van SANESA is Werner aangewys as toppresteerder van ons skool. Die skool het weereens hierdie jaar 'n tweede plek behaal uit 'n moontlike 15 skole wat deelgeneem het. Werner het ook 'n 3de plek behaal by die Top 10-byeenkoms vir hoërskole. Hy is verder aangewys as Victor Ludorum vir die meeste punte in "showing". Hy het ook 'n spesiale toekenning ontvang va
    24 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.