ONDERSTEUNERS VAN E.G. JANSEN RUGBY:


Ondersteun asseblief ons rugbyseuns met hulle fondsinsameling vir die Ierland toer. Gaan kuier hierdie keer by THE BARNYARD THEATRE Vrydag, 29 Julie, 14:00.

Hier is al die besonderhede:

IERLAND RUGBY TOUR 2018 (CP, Darren, Dian, Dwayne, Emile, Garren, JB and William)

You are invited to:

STRICTLY NO. 1’S 60 YEARS OF BILLBOARD 100 NO. 1’S

Venue: The Barnyard Theatre Emperors Palace Date: 29th JULY 2018 Time: 14:00

Ticket price: R185 excluding raffle – R200 including raffle ticket Additional raffle ticket R20 (At the venue)

Address: THE BARNYARD THEATRE – EMPERORS PALACE EMPERORS PALACE - BOKSBURG

RSVP: ESMARIE SCHEEPERS 083 252 7898 OR es@esor.co.za

Welcome to bring your own food Cash bar available. No beverages may be brought in from the outside

#RUGBY #Sport #egjansen #Fondsinsameling

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport