• Dr. E.G. Jansen

Wildeklawer-toernooi in Kimberley


Die 10e Wildeklawer-toernooi in Kimberley skop vandag af. Baie sterkte aan elke E.G. Jansen-rugbyspeler. Spanspel met "hart" kry altyd goeie resultate.

#jansenysters #jansensetrots #rugby2018