Ons het baie lekker gekuier by hulle! Baie gawe gr. 7's. Kom kuier nou vir E.G. Jansen op 25 April om 17:00.
Ons wil julle graag weer sien.
Sien nog meer fotos op ons Facebook Skakel
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.