top of page

Krieketprestasie


E.G. Jansen wen die Eastern Krieket Liga vir die 5de keer in 6 jaar. E.G. Jansen het eerste gekolf en maak 318/7. Hans Moore word uitgeboul vir 137. E.G. Jansen wen dus met 181 lopies.

Maxwell Meyer behaal 86 nie uit. Devan Aucamp 81. WP Myburgh 3/27.

Ons krieket bly vir ons 'n trots. Baie geluk aan die seuns met hierdie oorwinning.

Foto: Krieketdirekteur Jannie Groenewald ontvang die Eastern Krieket wenner beker namens die span.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page