E.G. Jansen Netbal 1ste span op die TOP 20 ranglys
Die 2017 hoërskole netbalseisoen het weereens gesorg vir die een na die ander opwindende wedstryd tussen die top eerstespanne in die land, en meer as 450 individuele uitslae is in ag geneem in die samestelling van die ranglys.
Menlopark Affies Meisies Garsfontein Eldoraigne Paarl Gimnasium Bloemhof Meisies Stellenberg Zwartkop Waterkloof Diamantveld Sentraal Outeniqua HMS Paarl HTS Middelberg Rustenburg Ben Vorster Potch Gimnasium Oranje Meisies Duineveld E.G. Jansen
Ons sien uit na die nuwe seisoen en beoog om ‘n weeklikse ranglys in 2018 te publiseer.
http://schoolofnetball2.co.za/?p=1087
