Tuks Skolereeks
Ons is baie trots op ons hokkiedogters wat op Vrydag 5 Mei deelgeneem het aan die Tuks Skolereeks se finaal. Die volgende uitslae is behaal:
0/14 A: EG Jansen 0 HTS Middelburg 2 (einding 8e) 0/15 A: EG Jansen 0 HTS Middelburg 3 (eindig 8e) 0/16 A: EG Jansen 1 Eldoraigne 3 (eindig 6e) Eerste span: EG Jansen 0 Klerksdorp 2 (einding 8e)
Dogtershokkie einding algeheel 7e.
Baie geluk julle.
Jansiegroete.
