top of page

ATLETIEKBYEENKOMS BY MENLO


Graag gee ons die volgende reëlings rondom die atletiekbyeenkoms wat vandag by Die Hoërskool Menlopark aangebied word. 1. Vertrektye: Die busse vir die atlete sal orn 12:00 vanaf Settstraat vertrek. Daar is geen toeskouerbusse wat na die Hoërskool Menlopark sal vertrek nie. 2. Program en tye: Die byeenkoms begin orn 14:00 en sal volgens die program om 21:30 afgehandel wees. 0ns moet u daarop wys dat die verloop van die atletiekprogram nie in ons hande Is nie, maar in hande van die gasskool. Daar kan onderbrekings in dle program voorkom a.g.v. reën en/of kragonderbrekings. As die program vlot verloop, behoort die busse terug te keer na H/s Dr. E.G. Jansen om 21:45. 3. Kleredrag: Atlete het toestemming orn gedurende tweede pouse in hulle atletiekdrag te verklee. Let daarop dat dit die korrekte E.G. Jansen atletiekdrag rnoet wees en geen ander klere sal toegelaat word nie. Die skooltoeskouers moet in skdolklere geklee wees. Jansengroete. Pierre Kompagnie Atletiekdirekteur #Atletiek2020 #AtletiekByJansen 

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page