Alle atletiek deelnemers:


Hiermee die CGA Atletiek liga datums vir 2019. Saterdag 5 Oktober Ope-program, Germiston. Saterdag 19 Oktober Ope-program, Germiston. Voorinskrywings sluit op Maandag 14 Oktober om 16:39 Saterdag 2 November 7/9/11/13/15 kampioene, Ruimsig Sluitingsdatum vir voorafinskrywings Maandag 28 Oktober 16:30 Baie sterkte by Saterdag se byeenkoms. Groete Stefan Blunden Atletiekorganiseerder #Atletiek2019 #AtletiekbyJansen

#ATLETIEK #Sport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.