top of page

LANDLOOP KENNISGEWING


Meb Keflezighi, die Olimpiese 2004-silwermedaljewenner marathonatleet, het die volgende gesê: “But I also realize that winning doesn’t always mean getting first place; it means getting the best out of yourself.” Baie sterkte aan elke landloopatleet wat hulle beste gaan gee in die volgende kompetisies: D6-KAMPIOENSKAPPE : VRYDAG, 23 AUGUSTUS Elke atleet moet in volle E.G. Jansen atletiekdrag deelneem. Busse vertrek om 07:30 vanaf die skool en sal omstreeks 16:00 terug wees. NOORDVAAL KAMPIOENSKAPPE: SATERDAG, 24 AUGUSTUS Elke atleet moet in volle E.G. Jansen atletiekdrag deelneem. Busse vertrek om 05:00 vanaf die skool en sal omstreeks 14:00 terug wees. NWU-NOORDVAAL SKOLE LANDLOOPFINAAL PROGRAM 07:00 Loop van die baan 07:30 Spanbestuursvergadering 08:15 Opening 08:30 4 x 2km Aflosse (Seuns, meisies en gemeng) 09:15 Meisies O/11 3km 09:30 Meisies O/15 4km 09:50 Seuns O/11 3km 10:05 Seuns O/15 4km UITLEES VAN JUNIOR SPANKOMPETISIE UITSLAE 10:20 Meisies O/13 3km 10:45 Meisies O/19 4km 11:05 Seuns O/13 4km 11:30 Seuns O/19 6km #Landloop2019 #LandloopByJansen #D6 #Noordvaal

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page