top of page

Jukskei: Resultate na Oos-Gauteng toernooi.


Saterdag, 17 Augustus was die Jukskei finaal van Oos-Gauteng. Die O/16-seuns eindig 2e. Jayden, Michael en Armand is as uitblinkers aangewys. Die O/19-gemengde span eindig algeheel 4e. Baie geluk aan die Jukskeispanne met hulle resultate. #Jukskei2019 #SportByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page