RUGBY OP JANSEN TV:
Kom kyk saam na die regstreekse uitsending van die Virsekerbeker rugbywedstryde teen Noordheuwel hierdie Saterdag, 3 Augustus 2019. Wedstryde begin om 07:45. Baie sterkte aan elke rugbyspeler! #JansenTV #DigiTV #Rugby2019Â

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.