Virsekerbeker Rugbyprogram: HTS Middelburg VS E.G. Jansen


Hierdie Saterdag is dit HTS Middelburg teen E.G. Jansen op Middelburg. Die program lyk soos volg: 08:00 Baan A - 2e-spanne Baan B - O/15 B Baan C - 4e-spanne 09:00 Baan B - O/16 B 09:15 Baan A - O/14 A 10:00 Baan B - 3e-spanne 10:20 Baan A - O/15 A 11:00 Baan B - O/14 B 11:25 Baan A - O/16 A 12:40 Baan A - 1e-spanne #Rugby2019 #RugbyByJansen 

#RUGBY #Sport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.