top of page

10 Kamp vir Ruan


Baie geluk aan Ruan Bronkhorst wat gekies is as deel van die CGA span om aan die Suid-Afrikaanse Senior Kampioenskappe deel te neem in 10 Kamp (Jeug-afdeling). Hy neem deel op die 25e en 26e April aan die volgende items: Dag 1 09:15. 100m 11:00. Verspring 14:30. Gewigstoot 5kg 16:30 Hoogspring 19:00. 400m Dag 2 08:30.110mH 91.4c hoog 10:00. Diskus 1.5kg 11:30. Paalspring 16:00. Spiesgooi 700g 17:45.1500m Baie sterkte Ruan! Gaan groot.... #Atletiek2019 #AtletiekByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page