top of page

Atletieknuus:


Mauritz Lottering is deur na die finale rondte van "Athletics South Africa" se O/20-nasionale kampioenskappe. Die byeenkoms vind plaas op Saterdag 30 Maart in Paarl. Baie geluk en baie sterkte Mauritz! #Atletiek2019 #AtletiekByJansen Foto: Mauritz saam met Breyton Poole.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page