Ierland Rugbytoer: Wedstrydnuus
E.G. Jansen wen hulle eerste wedstryd 60-5 teen Mullingar RFC. Marco Venter was gekies as "man of the match". Baie geluk ! Hou so aan! Hier is so paar aksiefoto's van ons rugbymanne: #Rugby2018 #IerlandRugbyToer

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.