Hoërskool Dr. E.G. Jansen, Hammond Pole Attorneys en Century 21 East Rand hou 'n Golfdag! Waar: Benoni Country Club Wanneer: 13 November 2019 Tyd: SHOTGUN START om 12h00 VIR BESPREKINGS KONTAK REGHARDT BOTHA: 082 940 2199 RUDI DAMES: 083 277 1347
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.