top of page

Ringbal: Provinsiale Span


Hartlik geluk aan die volgende leerlinge wat ingesluit is in die provinsiale span en Ekurhuleni-Noord Skole Ringbal gaan verteenwoordig in hul onderskeie ouderdomsgroepe by die Suid Afrikaanse Skole Ringbal Kampioenskappe wat plaasvind vanaf 30 September 2018 - 6 Oktober 2018 te Camp Discovery.

1. Marnoe Herrmann - Seuns O/18 2. Jacques Botha - Seuns O/17 3. Jason Vosloo - Seuns O/17 4. Matthew Vosloo - Seuns O/17 5. Armand Marx - Seuns O/15 6. Alyssa Trahms - Dogters O/17 7. Jenique Botha - Dogters O/15 8. Clarinda Stols - Dogters O/15 9. Sue Ann Marks - Dogters O/15

Ons wens ieder en elk van hierdie spelers baie sterkte toe.

Foto uitstaande: Clarinda Stols

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page