• Dr. E.G. Jansen

Kultuur: Nuus


Bernice Swartz, Charleen du Plessis en Monica du Plessis van Hoërskool Dr EG Jansen het puik tydens Heidelberg Streek Eisteddfod presteer.

Bernice Swartz (Gr 11): Afdelingswenner in 18 genres in die Kreatiewe Skryfkuns, Sang, Modelwerk & Drama kategorieë. Algehele Kategorie- trofeewenner vir Ligte Vokaal, Voorbereide & Onvoorbereide Drama.