top of page

Rugby 7's: Uitslae


Baie geluk aan die O/15- en O/17-spanne wat beide die Hugenote 7's-toernooi gewen het. Altwee die spanne kwalifiseer dan ook vir verdere deelname aan die Noordvaal 7's-toernooi hierdie komende naweek by Hoërskool Menlopark. #7sRugby #EGJansen #JansenWen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page