Juniorprysuitdeling
Onthou asseblief vanaand is dit die Juniorprysprysuitdeling om 18:00 in die skoolsaal.
Ons wil almal herhinner dat daar foto's geneem word in klaskamer 1 vir u gerief. Die foto's kos R50 vir 'n A5-grootte en R100 vir 'n A4-grootte.
