Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    HOKKIE UITSLAE TEEN BENONI HIGH SCHOOL
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4

    HOKKIE UITSLAE TEEN BENONI HIGH SCHOOL

    Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle wonderlike uitslae teen Benoni High School! Jansen het elke wedstryd gewen! Wel gedaan! #JansenHokkie #JansenTrots
    18 views
    HOKKIE UITSLAE VS HS OOSTERLIG
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 23

    HOKKIE UITSLAE VS HS OOSTERLIG

    Baie geluk aan ons hokkiespelers met hulle goeie uitslae teen HS Oosterlig! #JansenHokkie #JansenTrots
    34 views
    HOKKIE UITSLAE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 18

    HOKKIE UITSLAE

    Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle goeie uitslae teen HS Marais Viljoen! #JansenHokkie #JansenTrots
    14 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25

    Hokkie Uitslae - 23 April 22

    Baie geluk aan Jansen Hokkie met hulle goeie uitslae die naweek teen H/S Kempton Park. Wel gedaan! 1e Span wen 3-1 2de Span wen 3-2 O/16 A wen 1-0 O/16 B verloor 0-6 O/15 A gelykop 0-0 O/15 B gelykop 1-1 O/14 A wen 4-0 O/14 B gelykop 1-1 #JansenHokkie
    66 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.