top of page

Hokkie Uitslae - 23 April 22

Baie geluk aan Jansen Hokkie met hulle goeie uitslae die naweek teen H/S Kempton Park. Wel gedaan!

1e Span wen 3-1 2de Span wen 3-2 O/16 A wen 1-0 O/16 B verloor 0-6 O/15 A gelykop 0-0 O/15 B gelykop 1-1 O/14 A wen 4-0 O/14 B gelykop 1-1


0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page