top of page
7.jpg

JANSIE PERSONEEL

Die personeel van Hoërskool Dr. E.G. Jansen het 'n sterk werksetiek, is aanpasbaar en funksioneer as deel van 'n die Jansie span.

Hulle verstaan ook dat elke leerder 'n behoefte het aan struktuur, maar ook 'n behoefte het aan waardigheid en selfvertroue. Daar word dan ook gefokus om aandag te gee aan leerlingmotivering. 

Jansie onderwysers is ook bereid om saans, oor naweke en dikwels ook in die vakansies te werk om die leerders addisionele geleenthede en opleiding te bied.

bottom of page