BEHEERLIGGAAM-AANSTELLINGS
Baie geluk aan mnr Jacques Diemieniet en mnr Riaan van Aswegen wat vanaand tydens die tussenverkiesing van Hoërskool Dr. E. G. Jansen verkies is tot die Beheerliggaam van Hoërskool Dr E.G.Jansen.

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.