top of page

VEELS GELUK!

Baie geluk aan ons hoof, mnr. Leon de Beer met sy verjaarsdag!


Ons hoop dis ‘n heerlike dag en bid dat die Here Meneer oorvloedig sal seën in die jaar wat kom.


Dankie vir al Meneer se harde werk!


Jansengroete.



0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page