We teach...What's your Superpower?
Elke personeelid by SuperJansen mis die leerlinge en kan nie wag vir die skool om weer te begin nie.
Ons aanlyn-opedag was ‘n reuse sukses! Meer as 600 gaste het ons web-bladsy besoek. Baie dankie!
Jansen se Superspan hervat binnekort hulle aktiwiteite
Jansengroete.
#SuperJansen #OnsMisJulle #BinnekortOop