top of page

JANSEN ATLETIEK NUUS:

Die volgende atlete het deelgeneem aan Gauteng kampioenskappe op die 6e en 7e Maart by Ruimsig.

Onder 15

Jade Zwart

LH

Camryn Viljoen

100m: Onttrek

Chante Viljoen

400m: 9e algeheel

800m: 8ste in finaal

Elani Pretorius

DG: 7e algeheel

Keanu van Loggerenberg

LH: 5e in finaal

KH: 7e in Finaal

Marko Foord

HS: 9e in finaal

Quan Snyman

DG

GS


Onder 17

Corlize Stoltz-

1500m: 8ste in finaal

3000m: 10:32, 4e in finaal

Liame de Lange

Driesprong

Sanitha Mkwanazi

HS

KH

Michelle Lubbe

GS: 12.63m

DG: 29.81m

Alyssa Botha

100m: 12.93s, 9e algeheel

200m: 25.74s (PB), 5e in finaal

Charne van Vuuren

400m: 6e In finaal

Dirk Wijnbeek-

800m: 1:59, 5e in finaal

Ruan Bronkhorst-

110m hekkies: 15:69, 16e Algeheel

HS: 1.83m, 8e in Finaal

Paalspring: 3.60m, 1ste in Finaal

Henrico Herrman

100m


Onder 19

Kaylin Smith-

100m: 2e in finaal-

200m: 2e in finaal

Marijke Hoeksema

LH: 2e in finaal

Alison Steyn

SG: 7e in die finaal

Francois Deyzel-

Gs: 6e in Finaal

Antonio Brown

1500m: 4:16, 7e in finaal

5000m


Baie geluk en sterkte aan die volgende atlete wat deurgedring het na die SA-kampioenskappe:

Kaylin Smith- 100m en 200m

Marijke Hoeksema- 400m hekkies

Ruan Bronkhorst- Paalspring


Baie baie baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het in die jaar se atletiekseisoen!!!! Nou hou ons nie op nie en ons hou aan veg sodat ons die jaar se afseisoen vrugte kan pluk einde van die jaar en dan vir 2021!


Ek is super trots op ons atlete, julle maak my werk lekker en soveel makliker!!


Jansengroete.

Pierre Kompagnie

Atletiekdirekteur





0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page