JANSEN-ATLETE DEUR NA GAUTENG!

Baie geluk en sterkte aan die volgende Jansen-atlete wat op 6 en 7 Maart 2020 deurgaan na die Gauteng skolekampioenskappe by Ruimsig Stadion:


Alyssa Botha

Ruan Bronkhorst

Antonio Brown

Liame de Lange

Francois Deyzel

Marko Foord

Henrico Herman

Marijke Hoeksema

Michelle Lubbe

Elani Pretorius

Kaylin Smith

Quan Snyman

Alison Steyn

Corlize Stoltz

Keanu van Loggerenberg

Charné van Vuuren

Camryn Viljoen

Chanté Viljoen

Dirk Wijnbeeck

Jade Zwart


Jansengroete.

Pierre Kompagnie

Atletiekdirekteur


#Atletiek2020 #AtletiekByJansen #GautengAtletiek




0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport