Archive | SPORT!

RSS feed for this section

Tiaan Steenkamp is pure goud – wen SA hoodgspring!

28 May

Tiaan Steenkamp een van EG Jansen se ster atlete het vir `n groot opskudding gesorg toe hy Saterdag 25 Mei as die hoogspring kampioen van Suid-Afrika gekroon is. Tiaan `n graad 11 leerder het op Potchefstroom aan die SA ope atletiek kampioenskappe deelgeneem en het onder andere met voormalige wereld kampioen Jaques Freitag afgereken. Tiaan [...]

Gauteng Atletiekkampioenskappe

05 Mar

Die volgende atlete is almal opgeneem in die Gauteng Atletiek Span en sal vanaf 22 tot 24 Maart 2013 aan die SA Kampioenskappe in Oos-Londen Deelneem: 1. Louisa Stamrood – 400m – 2de plek 2. Tiaan Steenkamp – hoogspring – 1ste plek 3. Andrew de Beer – 110, hekkies – 3de plek 4. Zandri Kruger [...]

WP-Backgrounds Lite by InoPlugs Web Design and Juwelier Schönmann 1010 Wien