Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Kennisgewings
SKOOL SLUIT 12:00 DONDERDAG
11 April 2022 22:00:00
ALGEMEEN
Let asb. dat ons, soos ons buurskool Laerskool Concordia, ook Donderdag, 14 April om 12:00 vir die langnaweek sluit.