![](https://static.wixstatic.com/media/449027_7b492ab3c1cc4b16a930607bc629e181~mv2.png/v1/fill/w_96,h_68,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,blur_2,enc_auto/449027_7b492ab3c1cc4b16a930607bc629e181~mv2.png)
Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

![Webbladsy Logo.png](https://static.wixstatic.com/media/98bc01_ec2b482177f349a1958583c4d0d8fa0d~mv2.png/v1/fill/w_96,h_99,al_c,lg_1,q_85,enc_auto/Webbladsy%20Logo.png)
![Webbladsy Logo.png](https://static.wixstatic.com/media/98bc01_ec2b482177f349a1958583c4d0d8fa0d~mv2.png/v1/fill/w_96,h_99,al_c,lg_1,q_85,enc_auto/Webbladsy%20Logo.png)
![Untitled design (13).png](https://static.wixstatic.com/media/449027_7b492ab3c1cc4b16a930607bc629e181~mv2.png/v1/fill/w_49,h_35,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,blur_2,enc_auto/449027_7b492ab3c1cc4b16a930607bc629e181~mv2.png)
Kennisgewings
Rugbyraaikompetisie!
3 Augustus 2022 11:30:00
Rugbyraai
Ondersteun ons skool se rugbyraaikompetisie! Voorspel die wentelling tussen Suid-Afrika en Nieu-Zeeland op die 13e Augustus teen slegs R5 per raaiskoot en staan ‘n kans om ‘n groot prys te wen! Sluitingsdatum: Vrydag, 12 Augustus. Vat ‘n kans en wen!
![56877141_2062940714011038_920776473558646784_o.jpg](https://static.wixstatic.com/media/ba9dfc_afd7b9799be34ddbaefd798ae8101e07~mv2.jpg/v1/fill/w_68,h_45,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,blur_2,enc_auto/ba9dfc_afd7b9799be34ddbaefd798ae8101e07~mv2.jpg)