Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Kennisgewings
RUGBY SATERDAG 10 JUNIE 2023
7 Junie 2023 10:00:00
SPORT - RUGBY
Onthou Saterdag se rugbywedstryde teen Menlopark. Die eerstespanwedstryd skop om 14:00 af en word op Kanaal 216 gebeeldsend. Leerders moet dit asseblief in skooldrag bywoon. Bring al jou Jansengees!