Untitled design (13).png

Kennisgewings

REDENAARS

18 Februarie 2022 11:00:00

REDENAARS

Alle leerlinge wat aan Maandag, 21 Februarie, se Interne Redenaarskompetisie wil deelneem, moet asseblief op die laatste Vrydag, 18 Februarie, hul redenaarsbriewe by Mev. Minnaar in Kamer 44 inhandig.

56877141_2062940714011038_920776473558646784_o.jpg