Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Kennisgewings
Parkering
19 Januarie 2023 13:00:00
Parkering
Geagte ouers neem asb kennis dat daar vanaand met die groentjiekonsert slegs ingang sal wees vanaf Rietfonteinweg en uitgang sleg in Odendaalstraat. U kan op die B-Veld parkeer.