top of page
Untitled design (13).png

Kennisgewings

Ongegronde beweringe

16 Februarie 2023 12:00:00

Algemeen

Die skool is bewus van die ongegronde beweringe wat gemaak word. Regsadvies word ingewin rondom regstappe teen die party/e wat die aantuigings gemaak het.

56877141_2062940714011038_920776473558646784_o.jpg
bottom of page