• Hoërskool Dr. E.G. Jansen

NEEM KENNIS

A.g.v. geskeduleerde beurtkrag (17:30-20:30) asook Covid-regulasies, moet ons vanaand se prysuitdeling tot verdere kennisgewing uitstel. Jammer vir die ongerief.