Untitled design (15)_edited.jpg

H/s Dr. E.G. Jansen bied leerders topklas-fasiliteite:

• Mini-ouditorium
• Le Petit Chef Restaurant en Hotelskool
• 3 x ten volle toegeruste rekenaarsentrums
• 4 x Wetenskaplaboratoriums
• 38 x Klaskamers toegerus met dataprojektors
• 16 x Klaskamers met elektroniese witbordtegnologie (e-beams)
• Hoofveld met spreiligte en omringende lapa’s (Atletiek en Rugby)
• 2 x Hokkievelde + klubhuis
• 2 x Volle krieketvelde + 6 x krieketnette
• 10 x Netbalbane + klubhuis + noodhulp- en spankamer
• 3 x Rugbyvelde + klubhuis + spankamers
• 2 x Jukskeibane
• 1 x Buitelug-skaakbord
• 4 x Tennisbane + 1 x oefenbaan
• Kantien + snoepwinkels
• Sport Edge Gimnasium met hoë prestasie-afdeling

FASILITEITE

Arend Jansen (3).png
Ons topklas fasiliteite bestaan uit: