Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
Oktober 2019
-
Die eksamen is geskeduleer om op 16 Oktober 2018 te begin en eindig op 28 November 2018.
-
Twee eksamensessies is vir elke dag geskeduleer. Die oggendsessie sal om 09:00 begin en die middagsessie om 14:00.