top of page

JANSENMASKERS

KOOP NOU JOU JANSENMASKER

 

Ons bestuur het dit goedgedink om die volgende skoolmasker beskikbaar te stel aan die leerlinge. 

​

Die masker bestaan uit 3-lae, 'n binnelaag gemaak van polikatoen en 'n 40g filter. Die buitelaag is gemaak van 'n 'gesublimeerde ‘honeycomb’-materiaal volgens die voorskrifte van die Regering.

 

Die wasbare masker dien as ‘n voorkomende maatreël teen verspreiding van die Corona-virus.  

 

Die koste beloop R25 per masker is en maskers sal beskikbaar wees wanneer skole heropen.

​

Gelde kan elektronies in die volgende rekening inbetaal word: 

Bank:

ABSA

Rekeningnaam:

Dr. E.G. Jansen

Rekeningnommer:

230390126

Takkode:

630 442 (Eastlands)

Verwysing:

JM, Leerling se voorletters van en graad (Bv. JM, P van Staden, gr. 12)

 

Vul asb. die onderstaande vorm vir rekordhouding in.  Sodoende weet ons wie maskers bestel het en hoeveel om betyds te bestel

Bestelvorm vir  Jansenmaskers:

Dui aan hoeveel maskers u wil bestel:

Dankie vir die bestelling!

bottom of page