top of page
Jansen 2022 (2)_edited.jpg

SPORT

2_edited.jpg

Die totale ontwikkeling van ons leerders...

 

Sport is 'n emosionele, geestelike en fisiese avontuur. 'n Mens kry die geleentheid om te leer waaruit jy gemaak is en om vas te stel of jy 'n spanspeler is of nie. Om te leer hoe om as deel van 'n span te funksioneer, is een van die belangrikste voordele van sport. Spanwerk behels om 'n betroubare spanmaat te wees en ook te leer om op jou spanmaats staat te maak. Spanwerk maak 'n mens aanspreeklik en daag jou uit om verantwoordelik te wees vir jou optrede op en van die veld af. As deel van 'n span kan jy sosiale vaardighede leer en gee 'n mens die geleentheid om 'n leier te wees.

 

Ons glo in die totale ontwikkeling van ons leerders – intellektueel, geestelik en fisiek.

​

Ons glo dat waardes soos entoesiasme, integriteit, verantwoordelkheid en regverdigheid, wat leerders in hul persoonlike lewens behoort na te streef, ook op die sportvelde vasgelê kan word.​

2_edited.jpg
Reghardt Botha - Sportdirekteur:
​

Kort Geskiedenis:


Reghardt was 12 jaar betrokke by E.G. Jansen voordat hy vir 2 jaar by Hoërskool Menlopark aangesluit het. Reghardt is ook afrigter vir die Tuks eerstespan en het vir 10 jaar die Brakpan Rugbyklub se eerstespan afgerig. Hy was ook vir 3 jaar betrokke as afrigter by die Cravenweek.

 

Reghardt glo in E.G. Jansen. "Dit is 'n "great" skool! Ek wil weer help om die tradisie en trots van die skool uit te bou."

Personeel , BOTHA , R _ Export Students(1)_edited.jpg
Jansen 2022 (2).png
JANSEN ATLETIEK DIREKTEUR

ATLETIEK

Direkteur - ATLETIEK/LANDLOOP
Mnr. P. Kompagnie

Jansen 2022 (2).png
JANSEN HOKKIE DIREKTEUR

HOKKIE

Direkteur - HOKKIE
Mnr. E. Thiart

Jansen 2022 (2).png
JANSEN JUKSKEI ORGANISEERDER

JUKSKEI

Organiseerder- JUKSKEI
Mev. A. Jordaan

Jansen 2022 (2).png
JANSEN NETBAL DIREKTEUR

KRIEKET

Direkteur - Krieket
Mnr. J. Groenewald

Jansen 2022 (2).png
JANSEN NETBAL DIREKTEUR

NETBAL

Direkteur - NETBAL
Me. M Geldenhuys

Jansen 2022 (2).png
JANSEN PERDRY ORGANISEERDER

PERDRY

Organiseerder - PERDRY
Me. E. Aukamp

Jansen 2022 (2).png
JANSEN RUGBY DIREKTEUR

RUGBY

Direkteur - RUGBY
Mnr. R. Dames

Jansen 2022 (2).png
JANSEN SKAAK ORGANISEERDER

SKAAK

Organiseerder- SKAAK
Mev. L. Olivier

Jansen 2022 (2).png
JANSEN TENNIS ORGANISEERDER

TENNIS

Organiseerder- TENNIS
Mev. M. Froneman

bottom of page