Dr. E.G. Jansen

Jan 29, 2020

KLOKLUI-TRADISIE 2020

Jaarliks lui al die gr. 8-arende, die klok as simbool
 

 
van verwelkoming by E.G. Jansen. Hierdie jaar se gr. 8-kloklui-tradisie vind plaas vanoggend 29 Januarie om 07:30.
 

 

 
Die gebeurtenis word direk uitgesaai deur EGJ se populêre Jansen TV en ook gefotografeer deur Alberta Els!
 

 

 
Skakel in en wees deel van die verrigtinge:
 

 
https://digitv.co.za/
 
https://digitv.co.za/
 

 

 
#Kloklui2020 #DigiTV #JansenTV #JansenArende #Graad82020

#Graad8 #ALGEMEEN #egjansen

    0